Nat King Cole

Nat King Cole
Nat King Cole in 1949 in New York
Agtergrondinligting
GeboortenaamNathaniel Adams Coles
Ook bekend asNat Cole
Gebore(1919-03-17)17 Maart 1919
Montgomery, Alabama
OorsprongChicago, Illinois
Sterf15 Februarie 1965 (op 45)
Santa Monica, Kalifornië
GenresVocal jaz,z swing, traditional pop
Beroep(e)Musikus
InstrumenteKlavier, koor, orrel, melodie
Jare aktief1934–1965
EtiketteCapitol
AssosiasiesLouis Armstrong, Natalie Cole, Frank Sinatra, Dean Martin, Bing Crosby, Ella Fitzgerald, Dinah Washington, Ray Charles, Billie Holiday, Duke Ellington

Nat King Cole (1917–1965) was ’n Amerikaanse sanger, bekend vir sy streelsagte stem en opnames van liefdesliedjies soos When I Fall in Love, Unforgettable en Mona Lisa.[1] Cole word algemeen as een van die beste manlike vokale jazz- en ballade-vertolkers van die 1950's en 1960's beskou.

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search